Home/General Books/Geheime prinsesse: Die dolfyn-avontuur - Rosie Banks
Description
Toe Lara en Anke hul vriendin Danika wil help om haar vrees vir die see te oorkom probeer die aaklige Prinses Martelle hulle keer - en die meisies eindig op 'n drywende bootjie in die see omring deur jellievisse.