Sandra du Toit 'n joernalis word op die 31ste Augustus ontvoer en in die geheime kamer van 'n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete 'n man wat 'n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria.
Published Date:
01/10/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm