Daar is sonder twyfel mense wat hulle smaak vir die Here en sy kerk verloor het. Maar die Here gee nie moed op met sy kerk nie. Hy het vir die kerk en elke gelowige ân praktiese plan in gedagte waarin ons as gelowiges afgerond kan lewe en vrugte kan dra.