Veldwagter Joep le Riche en die Kalahari-Gemsbokpark was baie jare lank sinoniem. Kort ná hierdie gebied as wildtuin geproklameer is word dit Joep en die park se eerste bruin veldwagter Gert Mouton se taak om die ongenaakbare dog pragtige droe streek te tem.