Home/General Books/Gedenkboek ter ere van die genootskap van regte afrikaans - S.. Du Toit
Description
Met die laaste kongres van die afrikaanse studentebond Bloemfontein april 1925 is besluit om n kommissie te vorm wat wetenskaplike werke sal uitgee om die doel van die A.S.B te help bevorder.