Jou liggaam verander nuwe emosies verwar jou en jy het honderd duisend vrae wat jy nie weet hoe of vir wie om te vra nie. Jy is skielik fyngevoelig selfbewus en sommer net moeilik... Maar hoekom? En hoekom is daardie pes van ân meisiekind ewe skielik vir jou so oulik? As al die bogenoemde waar is is hierdie boek vir jou.