Hanteer die brandende vraag in die een of ander stadium in ons geloofslewe: Hoe kom ek weer aan die bid en hoe leer ek om reg te bid? Fokus op die regte vertrekpunt vir ons gebede: die lewende verhouding met ân persoonlike God wat met ons gesprek voer en ons sy geskenk vir ons geestelike lewe gebed wil laat geniet.