Gatiepie die charmer en die Groot Kat van die kontrei en sy meisie Fatima is kleurvolle karakters. Jemblik is Gatiepie se laaitie Die klein sesjarige is baie bekkig en in sy eerste jaar op skool. Saam met hulle leer ons Gatiepie se tjommie en die bekenste groentesmoes op die Kaapse Vlakte ken.
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
12/03/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk