Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!. Dis soos om te probeer om die reen te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone. As ân gaap kom moet dit nie onderdruk nie want netnou raak jy aan die slaap!.