Flipom is 'n 'dubbele boek' met twee verhale waar â soos die titel aandui â jy eers die een lees en dan die boek omdraai om die ander verhaal te lees. Die verhale dra ewe veel gewig en die leser kies self waar om te begin hetsy by die spanningsverhaal of die scifi-verhaal.