Fleur het die wynplaas Christiaan het die kennis. Hulle huwelik is 'n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Dan is daar Fleur se voorwaardes - en Christiaan se eed.
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/01/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk