Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op ân troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou â net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is ân hartebreker wat nooit ân vrou meer as een maal uitneem nie