Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel! Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.