Die sekerheid dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Die onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?. Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal.