Hoewel selde streng feitelik van aard is die kort vertellings sketse en besinnings in hierdie bundel almal gebaseer op plekke mense vraagstukke en voorvalle wat oor Bernard Odendaal se lewenspad gekom het. Wat taal (kan) doen of wat buite die reikwydte van taal is vorm ’n draad wat deur die bundel vleg.