Thea Jonker gewilde TV-aktrise se loopbaan word eensklaps kortgeknip wanneer sy in 'n motorongeluk betrokke is waarin haar voorkop geskend word. Sy besluit om vrywillige opheffingswerk in Mosambiek te gaan doen waar haar pad met dokter Matt Barnard s'n kruis.
Published Date:
01/07/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm