'n Aangrypende roman oor die lotgevalle van die gewone mens in ’n samelewing waar geweld net onder die oppervlakte le. Soos in John Miles se vorige roman Die Buiteveld word die kompleksiteit van ’n mens se verlede deurgetrek na die sosio-politieke situasie van die dag met verwysings na die skuld oor die koloniale verlede en veral oor apartheid.