Francois Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek – en wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit waarder as ooit.
Published Date:
20/11/2014
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm