Tussen die jare 1948 en 1950 het Herman Charles Bosman altesame sestien Afrikaanse kortverhale die lig laat sien in eietydse tydskrifte. Die verhale is tot nou toe nog nooit in boekvorm uitgegee nie. Die verskyning van Verborge Skatte is 'n unieke gebeurtenis want dit laat die vraag ontstaan of Bosman ook as Afrikaanse skrywer gereken moet word.
Published Date:
01/08/2001
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm