Die derde in 'n reeks; 'n tydskrifformaat-titel wat soos sy voorgangers byna "vergete" Afrikaanse kortverhale weer hul regmatige plek laat inneem. Hierdie keer word daar spesifiek gefokus op die naoorlogse veertigerjare en die jare vyftig.
Published Date:
31/10/2003
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm