'n Keur uit Andries Bezuidenhout se rubrieke wat voorheen in Rapport en elders verskyn het en waarin dié sanger-skrywer-sosioloog die lewe in Suid-Afrika vandag ondersoekend betrag - van die kleiner onbelangrike dingetjies tot die groter kwessies en vrese.
Published Date:
19/07/2010
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm