Die geliefde Amore Bekker se keuse van die beste soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Dus stories wat jou sal laat lag laat huil en laat wonder.