In Speels kyk die veertig-plusser Elle Roux met nuwe oe na die lewe. In die chicklit-roman gegrond op ware gebeure volg die leser haar in haar soektog na 'n seksmaat. Haar pogings om mans hoofsaaklik via die internet te ontmoet het skreeusnaakse gevolge.