Twee slagoffers twee moordenaars en kinders wat met reelmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is 'n invloedryke sakeman se vrou. Hy is 'n man met 'n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies.
Published Date:
18/11/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm