'n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy hacker vriendin Sarah spoor Ranna Abrahamson in Indie op en oorreed haar om na Suid-Afrika terug te keer.
Published Date:
10/07/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm