Anahita het as 'n Boesmanmeisie by haar ouma in die Kalahari grootgeword. Haar hoerskooljare het sy in Kaapstad by haar Moslem-pa en Boesman-ma deurgebring en uiteindelik word sy 'n kliniese sielkundige met die hulp van haar Duitse minnaar en latere man Siegfried.
Published Date:
01/09/2009
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm