Voor etlike pryse en internasionale aansien het Andre P. Brink sy loopbaan begin as skrywer van humoristiese stories en spannings- en liefdesverhale. Die vermaaklike stories in die bundel het gedurende die 50’s in die Die huisgenoot en Die brandwag verskyn.
Published Date:
10/04/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm