Tobela "Tiny" Mpayipheli oud-KGB-sluipmoordenaar ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter) het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Maar hoe verder hy vorder hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie.