Hoekom is ant Mirjam Draai se stories nie meer antwoord genoeg nie? Hoekom troos ant Baby Hendricks se Bybelverse nie meer nie? Of is Sammy Dickens se vloekwoorde nie meer snaaks nie? Is dit al die goed wat met Tollie gebeur? Plek van die swarteende is 'n warmhartige verhaal vol hoop in die hart.
Published Date:
22/12/1997
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Dimensions:
130 mm x 204 mm x 15 mm