Twee take bly vir oudspeurderkaptein Thys Krige oor: Om die dood van sy minnares Robyn Arendse te wreek en om die laaste hoofstuk van sy troebel verlede te voltooi naamlik die ontvoering van sy halfsuster Karen Borijn.
Published Date:
01/04/2015
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm