Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin se renosterstropers; tussen 'n grieselige hoewe en die glanswereld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind.
Published Date:
20/05/2016
Author:
Rudie van Rensburg
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm