Onweerstaanbare passie is 'n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas 'n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde. 'n Ongewone meisie: Alhoewel hy Juli se teenwoordigheid verpes begeer hy haar ook.
Published Date:
19/02/2019
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm