Kalli Krynauw werk deesdae net deeltyds vir SIS want sy is swanger. Haar bydrae groei egter by die week want SIS kry die een ondersoek na die ander: Die FBI het hulle gevra om te help met smokkelhandel; dit gaan oor 'n vigilante wat dwelmhandelaars die