Kan die beeldskone en hardkoppige Celestine de Peronne haar drome om Lavoisier eendag te besit opgee en haar hart volg? Die warmbloedige Franse stalmeester hou dit tog reeds in die palm van sy hand.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm