Die klim van 'n berg is amper soos die lewenspad. Sonder om nou te erg filosofies te raak - jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan.
Published Date:
16/10/2008
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm