Niggie' speel af in die laaste weke van die Anglo-Boereoorlog. 'n Groepie van vier Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes Ben Maritz en Reitz Steyn vertrek uit die Kolonie na die Vrystaat om 'n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis te neem.
Published Date:
02/09/2002
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm