Dis 1931. Maria is swanger en haar stiefpa sit haar op 'n boot om by haar tante in die Hollandse platteland te gaan bly om die baba te gaan he uit die oog van die dorp waar haar stiefpa predikant is. Haar tante aanvaar haar in liefde en vra nooit uit na die pa van die kind nie.