Die skeidsregter is 'n swaap se sy. 'n Bobbejaan. 'n Skelm bobbejaan. Jy't nog nooit so 'n sot op 'n rugbyveld gesien nie. Was JG onkant of was hy nie onkant nie? vra ek. Natuurlik was hy nie onkant nie se Sandy.
Published Date:
30/09/2006
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm