Utte Reuter se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier in 'n gestroopte ruimte verlaat van al die mense om haar sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe.