Elke reis het 'n storie en elke storie is 'n reis. Want wat is 'n reis? Dis sekerlik wanneer 'n mens van A na B beweeg 'n tog van een plek na 'n ander. Die vraag is nou net hoe definieer 'n mens een plek en 'n ander plek? En hoe definieer 'n mens "beweeg"?