Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou word die skuldige Arthur Wilky weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. In die puik slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser.