Elaine Marais se Christelike roman Koesterkind handel oor Tina 'n beeldskone bedorwe brokkie wie se status teen 'n hoe prys kom. Sy loop haar vas teen die gereg. Haar tyd in die ongenaakbare vrouegevangenis word 'n periode waarin sy haarself leer ken.