Na 'n uitval pak Donne haar tas en stuur vir haar man 'n e-pos om te se hy moenie na haar kom soek nie. Sy huur 'n meenthuis en begin met die roman wat sy so lankal wou skryf. Die probleem is dat so baie debuutromans eintlik maar outobiografies is.
Published Date:
01/02/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm