n Skrywer en sy hond bevind hulle op 'n Landrover-reis teen die Weskus op. Hy is op soek na inspirasie nadat die uitgewers sy mees onlangse romanmanuskrip afgekeur het. In die proses ontdek hy baie dinge omtrent homself en sy lewe en hy word ook ingesleep in die vrese en intriges van 'n klein groepie desperate mense op 'n klein dorpie.
Published Date:
02/08/2002
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm