“Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op ...” Izak Hugo is ’n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na ’n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister.
Published Date:
01/06/2018
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
153 mm x 234 mm x 15 mm