Hierdie verhale wat bymekaar aansluit sal groot plesier aan al Helene de Kock se lesers verskaf en bevestig opnuut haar fyn vermoe om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf. In Man van kaliber le ’n hele nuwe bestaan voor vir Jessica. In Vrou van formaat is Danika vies vir mans. In Mense van faam word Debora teen haar wil ingetrek.
Published Date:
20/10/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm