Verhale wat handel oor oomblikke waarin ’n mens skielik insig kry. Die fokus is dikwels op die vele vorme van verraad in herkenbare dog vreemde situasies en eindelik met die besef: kuns is boos. Hierdie stories boei die leser nie slegs met wat vertel word nie maar ook met hoe vertel word. Johan Smuts is kort na voltooiing van die teks oorlede.