Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam die aborsie die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie net genade. Sy weet nou daar is 'n pad vorentoe sy moet hom net kry. Alleen.
Published Date:
01/06/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm