'n Plesierige meesleurende debuutroman oor 'n eksentrieke familie. Dit boei die leser van bladsy een met die besluit van die jong hoofkarakter Bibi om haar verlowing te breek haar lang hare af te sny en Europa toe te verkas – met die seen van haar enkelma Frieda.
Published Date:
14/05/2013
Author:
Madeleine Volschenk
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm