Iemand wil my dood he. Vermoor. My gesig in die truspieeljie wys niks van my ont-steltenis of die dosyne vrae wat in my kop rondmaal nie. Wie? Hoe veg mens teen 'n spook? Wilhelm Bruwer miljarder sakeman maak 'n ontstellende ontdekking. Daarteenoor sy koudbloedige moordenaar.